Technicolor SA

Technicolor SA
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig Parys, Frankryk - Thomson SA (1893)
Boston, Massachusetts, VSA - Technicolor Inc. (1914)
Hoofkantoor Issy-les-Moulineaux, Frankryk
SleutelpersoneFrederic Rose (hoof uitvoerende beampte)
Rémy Sautter (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieElektroniese verbruikersware en mediadienste
Inkomste€3,449 miljard (2013)
Netto inkomste€92 miljoen (2013)
Werknemers14 639 (2012)
Webwerftechnicolor.com

Technicolor SA, wat vroeër onder die naam Thomson Multimedia bekendgestaan het, is 'n multinasionale vervaardiger van elektroniese verbruikersware en mediadienste en het sy hoofkwartier in Boulogne-Billancourt, Frankryk. Die maatskappy het in 2004 byna 60 000 werknemers in dertig lande dwarsoor die wêreld. Die gekonsolideerde wins van Thomson beloop in 2003 byna € 8,5 miljard. Technicolor SA word op die Franse effektebeurs-indeks CAC 40 gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search